4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, het die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe geglip. Almal sê sy ma is gelukkig om 'n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy juffrou Lea vertel wie oom Jaap regtig is ...

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 9.89MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, het die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe geglip. Almal sê sy ma is gelukkig om 'n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy juffrou Lea vertel wie oom Jaap regtig is ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Wendy is veral bekend vir haar hervertellings waarin sy nuwe lewe in bekende en geliefde verhale blaas en die klassieke stories vir jong lesers toeganklik maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op 'n reëndag, Vertel vir my 'n storie, Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories, en Towertapyt.