3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Sanrie kom hopeloos laat vir 'n werksonderhoud by Nel en Vermaak argitekte en verbeur nie net haar kans op 'n werk nie, maar ook om 'n beurs los te slaan. Sy maak boonop 'n gek van haarself voor Boshoff, die mooiste man wat sy nog ooit gesien het. Boshoff en Barnard se ma Carla red haar uit haar verknorsing, salig onbewus daarvan dat Sanrie haar hart op Boshoff verloor het. Tannie Carla glo Sanrie is die ideale vrou vir Barnard ... Droom Sanrie tevergeefs? Sy staan tog eintlik nie 'n kans met die verleidelike Monika wat Boshoff mooi in haar kloue het nie. En wie is die enigmatiese sender van…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.42MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Sanrie kom hopeloos laat vir 'n werksonderhoud by Nel en Vermaak argitekte en verbeur nie net haar kans op 'n werk nie, maar ook om 'n beurs los te slaan. Sy maak boonop 'n gek van haarself voor Boshoff, die mooiste man wat sy nog ooit gesien het. Boshoff en Barnard se ma Carla red haar uit haar verknorsing, salig onbewus daarvan dat Sanrie haar hart op Boshoff verloor het. Tannie Carla glo Sanrie is die ideale vrou vir Barnard ... Droom Sanrie tevergeefs? Sy staan tog eintlik nie 'n kans met die verleidelike Monika wat Boshoff mooi in haar kloue het nie. En wie is die enigmatiese sender van die laventelblomme wat klokslag op Sanrie se lessenaar beland?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha skryf al elf jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het ná jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaargeskraap om self te skryf.