2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Trou met 'n man wat jou sproete tel, het haar ouma vir Ava Badenhorst geleer. Ava kry so 'n man in 'n restaurant in 'n Karoodorp, maar hy's een van haar nuwe base en te vatterig na haar sin. Edward Sutherland soek nie iets ernstigs nie, maar besef sy gevoelens vir Ava is nie net vlietend nie. Ava dra heelwat seer saam en wys nie sommer haar gevoelens nie. Is daar 'n kans dat dinge tog tussen twee rooikoppe kan uitwerk?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.52MB
Produktbeschreibung
Trou met 'n man wat jou sproete tel, het haar ouma vir Ava Badenhorst geleer. Ava kry so 'n man in 'n restaurant in 'n Karoodorp, maar hy's een van haar nuwe base en te vatterig na haar sin. Edward Sutherland soek nie iets ernstigs nie, maar besef sy gevoelens vir Ava is nie net vlietend nie. Ava dra heelwat seer saam en wys nie sommer haar gevoelens nie. Is daar 'n kans dat dinge tog tussen twee rooikoppe kan uitwerk?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elsa Winckler is 'n internasionaal gerekende liefdesverhaalskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Haar man is haar studenteliefde en maak steeds haar knieë lam ná vier dekades, drie kinders en 'n kroos kleinkinders.