3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Carmin keer ná ses jaar terug na haar ouerhuis op 'n Griekse eiland in die hoop dat sy die seer van die verlede agter haar gelaat het. Tot haar ontsteltenis vind sy uit sy het haar halfbroer Alexus nog net so lief soos toe sy agtien was. Hy staan ook nie onverskillig teenoor haar nie. Inteendeel. Maar in die pad van hulle liefde staan die beeldskone Kate Rogers aan wie Alexus trou beloof het, en 'n Papadakis-man gaan nooit terug op sy beloftes nie. Vir Carmin is die enigste uitweg om weer die eiland te verlaat, haar loopbaan as model te hervat en om 'n ander pa vir haar toekomstige babas te vind.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.44MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Carmin keer ná ses jaar terug na haar ouerhuis op 'n Griekse eiland in die hoop dat sy die seer van die verlede agter haar gelaat het. Tot haar ontsteltenis vind sy uit sy het haar halfbroer Alexus nog net so lief soos toe sy agtien was. Hy staan ook nie onverskillig teenoor haar nie. Inteendeel. Maar in die pad van hulle liefde staan die beeldskone Kate Rogers aan wie Alexus trou beloof het, en 'n Papadakis-man gaan nooit terug op sy beloftes nie. Vir Carmin is die enigste uitweg om weer die eiland te verlaat, haar loopbaan as model te hervat en om 'n ander pa vir haar toekomstige babas te vind.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.