2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van 'n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie 'n verhouding nie, maar hier die man doen dinge aan haar. Jaco, 'n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie 'n lew ensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis 'n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.1MB
Produktbeschreibung
Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van 'n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie 'n verhouding nie, maar hier die man doen dinge aan haar. Jaco, 'n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie 'n lew ensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis 'n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Madelie het uit die onderwys getree om iets te doen wat haar vreugde verskaf om liefdesverhale te skryf. Sy woon tans in die Bosveld waar sy en haar man hul eie liefdesverhaal uitleef.