2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag. Hulle het mekaar op 'n troue ontmoet waarvan sy bitter min onthou net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het. Finlay is 'n hartebreker wat nooit 'n vrou meer as een maal uitneem nie, maar Fleur is anders. Hoe meer tyd hy saam met haar spandeer, hoe meer wil hy by haar wees. Gaan die liefde dié keer die hartebreker vang?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.67MB
Produktbeschreibung
Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag. Hulle het mekaar op 'n troue ontmoet waarvan sy bitter min onthou net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het. Finlay is 'n hartebreker wat nooit 'n vrou meer as een maal uitneem nie, maar Fleur is anders. Hoe meer tyd hy saam met haar spandeer, hoe meer wil hy by haar wees. Gaan die liefde dié keer die hartebreker vang?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Elsa Winckler is 'n internasionaal gerekende romanseskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Kenmerkend van Winckler se werk is haar onafhanklike, hardekwas heldinne, wat sy heerlik afspeel teen sterk maar sensitiewe helde.