3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die meisiekinders van Krugersdam boer kringe om die jong manne van die omgewing. Nie net is hulle bekwame boere nie, maar ook bitter vroulik. En móói! Conrad Vermeulen het skaars sy voete op sy erfplaas gesit, of die pragtige Stella Kruger trap hom uit. Noem hom 'n blerrie stadsjapie ... Dié geitjie laat sy hare behoorlik rys. Ondanks die lofsange wat oral oor die Krugers opklink, begin Conrad wonder Wie steel sy vee? En hoe verklaar hy die veldbrand op sy plaas? Almal weet Stefaans Kruger begeer Rietkuil al jare lank. Is dit dalk sy en sy dogters se manier om Conrad van sy erfplaas te verdryf?…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.4MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die meisiekinders van Krugersdam boer kringe om die jong manne van die omgewing. Nie net is hulle bekwame boere nie, maar ook bitter vroulik. En móói! Conrad Vermeulen het skaars sy voete op sy erfplaas gesit, of die pragtige Stella Kruger trap hom uit. Noem hom 'n blerrie stadsjapie ... Dié geitjie laat sy hare behoorlik rys. Ondanks die lofsange wat oral oor die Krugers opklink, begin Conrad wonder Wie steel sy vee? En hoe verklaar hy die veldbrand op sy plaas? Almal weet Stefaans Kruger begeer Rietkuil al jare lank. Is dit dalk sy en sy dogters se manier om Conrad van sy erfplaas te verdryf?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Sarah du Pisanie het die grootste deel van haar lewe in die ou Suidwes, nou Namibië, gewoon. In 1997 het sy daar afgetree. Dié land is in haar bloed, en sy skryf graag liefdesverhale met die ou Suidwes as agtergrond. Haar eerste romanse, Jakkalswater, het in 1981 verskyn. Sy en haar man, Johan, het hulle vyftigste troudagherdenking in Desember 2008 gevier. Die liefde, glo sy, oorwin inderdaad alles en is die mens se grootste anker. Haar drie kinders en sewe kleinkinders is haar groot vreugde. Haar eerste agterkleinkind is op 25 Januarie 2010 gebore. Johan en Sarah woon deesdae op Olifantshoek in die Kalahari.