9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Jessica se kinders is uit die huis en sonder waarskuwing is egskeiding 'n werklikheid in die soort huwelik waarin niemand dit sou verwag nie, die minste van almal Jessica. En tot 'n mate haar man. Want dit het net gebeur, volgens hom, hy het nie daarvoor gesoek nie. Haar man se kollega, ja: bitter jonk, bitter mooi en bitter haastig. Wat daarna gebeur terwyl Jessica haar wonde gaan lek, is eweneens nie iets waarvoor sy gaan soek het nie ... En jare gelede het Jessica en haar man mekaar belowe as so iets ooit gebeur, sal hulle mekaar 'n gelyke kans met die teenstander gee. Maar hier is lank nie…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.95MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Jessica se kinders is uit die huis en sonder waarskuwing is egskeiding 'n werklikheid in die soort huwelik waarin niemand dit sou verwag nie, die minste van almal Jessica. En tot 'n mate haar man. Want dit het net gebeur, volgens hom, hy het nie daarvoor gesoek nie. Haar man se kollega, ja: bitter jonk, bitter mooi en bitter haastig. Wat daarna gebeur terwyl Jessica haar wonde gaan lek, is eweneens nie iets waarvoor sy gaan soek het nie ... En jare gelede het Jessica en haar man mekaar belowe as so iets ooit gebeur, sal hulle mekaar 'n gelyke kans met die teenstander gee. Maar hier is lank nie meer net twee mense se gevoelens ter sprake nie en wie ook al watse besluite neem, gaan verskeie mense se lewe raak. As hierdie tydperk in Jessica se lewe haar nie breek nie en dit is hoe dit nou voel gaan dit haar maak en sy gaan met meer wysheid en krag anderkant uitkom.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
As jong tuisblyma het Santie van der Merwe 'n paar kortverhale in tydskrifte gepubliseer. Toe haar jongste kind universiteit toe is, het sy vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse skryfwedstryd ingeskryf en het tweede prys vir haar kortverhaal, "'n Dag in Junie" gewen. Dit was haar motivering om haar hand aan 'n roman te waag. Sy het intussen sewe romans geskryf, waarvan Gelyke kans en Anderkant vergeet albei finaliste was vir die ATKV-Woordveertjie vir Liefdesromans.