8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Vyf jaar lank laat Lana Marius Jansen se oorheersing toe. Sy voorskriftelikheid. Hy neem haar besluite en dit dompel haar uiteindelik in 'n diep depressie. Toe sy agterkom hy het 'n minnares, kies sy koers Karoo toe. Na haar ousus toe. Maar Sunet-hulle is nie daar nie en sy beland by Wilhelm van Zyl. In sy onpretensieuse huisie op sy uitgestrekte plaas, ervaar sy net aanvaarding en versorging. By hom is daar geen veroordeling nie, net genade. En dié het sy bitter nodig. Ná die miskraam, die aborsie en die mislukte selfmoordpoging, is sy aan haar eie oordeel uitgelewer. En dis nie sag nie. Maar…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.62MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Vyf jaar lank laat Lana Marius Jansen se oorheersing toe. Sy voorskriftelikheid. Hy neem haar besluite en dit dompel haar uiteindelik in 'n diep depressie. Toe sy agterkom hy het 'n minnares, kies sy koers Karoo toe. Na haar ousus toe. Maar Sunet-hulle is nie daar nie en sy beland by Wilhelm van Zyl. In sy onpretensieuse huisie op sy uitgestrekte plaas, ervaar sy net aanvaarding en versorging. By hom is daar geen veroordeling nie, net genade. En dié het sy bitter nodig. Ná die miskraam, die aborsie en die mislukte selfmoordpoging, is sy aan haar eie oordeel uitgelewer. En dis nie sag nie. Maar sy kan nie vir ewig wegkruip nie. Sy sal haar probleme in die oë moet gaan kyk, haar eie besluite neem. Alleen. Sy weet nog nie hoe vorentoe nie, maar sy weet weer daar is wel 'n pad. Sy moet hom net kry.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dwarsdeur Alta Cloete se geseënde jare as bibliotekaresse, voltydse ma, Graad R-juffrou en skoolbibliotekaresse het die behoefte om te skryf in haar agterkop bly knaag. Om stories in jou kop te hê, is egter een ding maar om hulle op papier te sit, is weer heeltemal 'n ander saak. Die tyd, die energie en die selfvertroue was net nooit daar nie. En die frustrasie het net aanhou opbou.