7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

"Wag nou, luister net na my ..." Linka spring opgewonde van die bed af. "Wat daarvan as ons drie 'n styling-agentskap begin." "'n Wát?" Didi bars uit van die lag. "Jy kan maar lekker lag, Didi ek dink dis 'n moewiese plan. Sê nou maar die laerskool bied 'n konsert aan en die juffrou wil graag die graadeens soos pampoene aantrek, dan kan sy na ons toe kom. Of sê nou ou Henco Smit wil 'n keertjie Meidans toe gaan, maar hy weet nie wat om te doen en hoe om aan te trek nie, dan kom hy na ons toe ..." 'n Funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Talia, Didi en…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.81MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
"Wag nou, luister net na my ..." Linka spring opgewonde van die bed af. "Wat daarvan as ons drie 'n styling-agentskap begin." "'n Wát?" Didi bars uit van die lag. "Jy kan maar lekker lag, Didi ek dink dis 'n moewiese plan. Sê nou maar die laerskool bied 'n konsert aan en die juffrou wil graag die graadeens soos pampoene aantrek, dan kan sy na ons toe kom. Of sê nou ou Henco Smit wil 'n keertjie Meidans toe gaan, maar hy weet nie wat om te doen en hoe om aan te trek nie, dan kom hy na ons toe ..." 'n Funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Talia, Didi en Linka besluit dit is presies wat die skool nodig het. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie. Boonop maak Chanel en haar skoothondjies dinge gedurig vir Talia en haar twee vriendinne warm. En dan is daar nog Sarel, wat Talia se bene elke keer lam maak, al is hy eintlik te oud vir haar. Om nie te praat van Werner met sy donker oë, sy motorfiets en sy hartebreker-reputasie nie ...


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Solet Scheeres is the author of the popular Glam Divas and Klub 17 series for teens. She is widely regarded as an authority on the topic of South African children's books, and her hobbies include reading, gardening and collecting different editions of Alice in Wonderland. Before emigrating tot the Netherlands in 2004, Solet worked at the SABC, where, among other things, she presented a series of programmes focused on literacy, as well as a book insert. She was also a part-time lecturer at the University of Johannesburg. Solet says she loves books for children and teens because they have an authenticity that adult readers don't necessarily enjoy anymore.