3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Sonja is 'n joernalis. Uit ervaring weet sy 'n meisie moet wegbly van 'n celeb af, veral as hy Dawid van Wijk, Suid-Afrika se Goue Seun van swem is. Dit kan andersins net komplikasies beteken. Maar sy is bereid om hom hierdie een aand by 'n prystoekenning te help om hom van openbare verleentheid te red. Wat daarna gebeur, sou sy seker kon voorspel het, ja. Maar nie die konsekwensies daarvan nie. Nooit het sy gedink sy sal self vir die pers vlug nie. En nog minder dat sy die held se hart sal breek, of is dit eintlik andersom? Is hy 'n held, of is hy net Dawid van Wijk?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.35MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Sonja is 'n joernalis. Uit ervaring weet sy 'n meisie moet wegbly van 'n celeb af, veral as hy Dawid van Wijk, Suid-Afrika se Goue Seun van swem is. Dit kan andersins net komplikasies beteken. Maar sy is bereid om hom hierdie een aand by 'n prystoekenning te help om hom van openbare verleentheid te red. Wat daarna gebeur, sou sy seker kon voorspel het, ja. Maar nie die konsekwensies daarvan nie. Nooit het sy gedink sy sal self vir die pers vlug nie. En nog minder dat sy die held se hart sal breek, of is dit eintlik andersom? Is hy 'n held, of is hy net Dawid van Wijk?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Bernette Bergenthuin is 'n nooi van Pretoria wat die voorreg gehad het om vir ses jaar die betowering van die Kaap en die Boland te ervaar. Ná wonderlike studentejare op Stellenbosch keer sy in 2012 terug na Pretoria om haar prokureursklerkskap onder die bekwame leiding van die meesterbreine van 'n Pretoriase prokureursfirma te voltooi. In 2013 sluit sy aan as 'n pupil-lid by die Pretoria Balie en word meegesleur deur die avonture wat die leerskool van die advokatuur bied. 'n Jaar van glinster, glans, studeer en op die harde manier leer, spoeg haar uit as beginner-advokaat wat opgewonde aan die voet van 'n nuwe loopbaan staan. Tussendeur droom en skryf sy. Karakters, hul probleme en intriges bied 'n welkome ontvlugting van die regte lewe. Soms skemer die werklikeid tog deur haar stories, maar die "wat", "waar" en "wie" bly haar geheim want danksy 'n eksentrieke streep kamoefleer die waarheid hom byna onherkenbaar tussen die fantasie.