3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die nag toe Nina Immelman se man in ¿ motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ¿ einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het - ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ¿ luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont. Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en…mehr

Produktbeschreibung
Die nag toe Nina Immelman se man in ¿ motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot ¿ einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het - ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ¿ luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont. Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en boonop probeer Charl se seun ook haar guns wen. Toe Nina net mooi genoeg gehad het en besluit om Charl en sy plaas vaarwel te roep, gryp die noodlot in en dryf alles op die spits . . .

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.