3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Sy raak lief vir hom, die dokter met die sagte hande, die deernis vir sy pasiënte, sy innerlike krag. Vandat Corneli hom en sy driewiel-bromponie gesien het, is daar vreemde emosies in haar aan die woel. En toe haar grootmaakpa, Michiel, op sy siekbed na Rosa begin vra, ontvou 'n geskiedenis wat almal uitboul. Alberto del Piero, die Italiaanse dokter, is Rosalba, Michiel se groot liefde in die Tweede Wêreldoorlog, se kleinseun. Maar daar is geheime wat dié verhaal ingewikkeld maak. Met verreikende gevolge vir haar en Alberto. Buiten haar verlore liefde, kry die groot las dat sy moet swyg haar veral onder.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.3MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Sy raak lief vir hom, die dokter met die sagte hande, die deernis vir sy pasiënte, sy innerlike krag. Vandat Corneli hom en sy driewiel-bromponie gesien het, is daar vreemde emosies in haar aan die woel. En toe haar grootmaakpa, Michiel, op sy siekbed na Rosa begin vra, ontvou 'n geskiedenis wat almal uitboul. Alberto del Piero, die Italiaanse dokter, is Rosalba, Michiel se groot liefde in die Tweede Wêreldoorlog, se kleinseun. Maar daar is geheime wat dié verhaal ingewikkeld maak. Met verreikende gevolge vir haar en Alberto. Buiten haar verlore liefde, kry die groot las dat sy moet swyg haar veral onder.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Anna (Annetjie) van Tonder is 'n bekende romanse skrywer. Met haar aftrede het sy aanvanklik haar tyd gebruik om te skilder, maar uiteindelik het die stories wat jare lank in 'n laai weggebêre was begin roep om tot lewe te kom. Anna was al menigmale algehele wenner in skryfkompetisies.