3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Erika erf 'n sprokieshuis by haar tante en is verras toe sy sien hoe imposant die plek is. Die aantreklike tweeling wat weerskante van haar woon, is ook van die soort wat harte vinniger laat klop, veral Jandré met sy blonde hare. Dit bly 'n tergende geheim waarom Erika se tante die huis by die tweeling se oupa geërf en niemand daarvan gesê het nie. Sê nou sy en Jandré is dalk neef en niggie? Stel Jandré regtig meer in Erika se huis en die skone Lindsay belang as in haar? Namate die geheim ontrafel word en die huis amper verlore gaan, besef Erika dat Jandré wel deel is van haar toekoms, haar eie sprokie.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.28MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Erika erf 'n sprokieshuis by haar tante en is verras toe sy sien hoe imposant die plek is. Die aantreklike tweeling wat weerskante van haar woon, is ook van die soort wat harte vinniger laat klop, veral Jandré met sy blonde hare. Dit bly 'n tergende geheim waarom Erika se tante die huis by die tweeling se oupa geërf en niemand daarvan gesê het nie. Sê nou sy en Jandré is dalk neef en niggie? Stel Jandré regtig meer in Erika se huis en die skone Lindsay belang as in haar? Namate die geheim ontrafel word en die huis amper verlore gaan, besef Erika dat Jandré wel deel is van haar toekoms, haar eie sprokie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Cheryl Rogers woon iewers aan die Weskus saam met haar man en kinders. Skryf is vir haar die lekkerste werk in die wêreld en sy is dankbaar dat sy dit die meeste dae kan doen. Sy geniet dit om romanses te skryf, maar skryf ook soms stories en gediggies vir haar kinders. Sy is mal oor die Weskus se ooptes en die heerlike, onvoorspelbare weer. Haar gunstelingkos is lasagne, en sy sou graag vir Garfield wou oornooi vir ete.