3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Bernice se eerste misdaadroman begin flink verkoop. Maar terwyl sy aan die volgende roman werk, blaf haar nuwe buurman se hond so dat dit haar tot raserny dryf. Dit help ook nie sy gaan haal die hond nie want sy kom met 'n wond aan haar arm daarvan af. En Ben, die hond se baas, is by sy terugkeer nie baie gelukkig oor sy hond wat makeer nie. Wat jammer is, want Bernice het lanklaas so 'n aantreklike man gesien. Nie dat dit regtig saak maak nie. Sy is immers sat van mans wat dink vroue kan nie "mansboeke" skryf nie. En sy laat sommer in die algemeen nie met haar mors nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.36MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Bernice se eerste misdaadroman begin flink verkoop. Maar terwyl sy aan die volgende roman werk, blaf haar nuwe buurman se hond so dat dit haar tot raserny dryf. Dit help ook nie sy gaan haal die hond nie want sy kom met 'n wond aan haar arm daarvan af. En Ben, die hond se baas, is by sy terugkeer nie baie gelukkig oor sy hond wat makeer nie. Wat jammer is, want Bernice het lanklaas so 'n aantreklike man gesien. Nie dat dit regtig saak maak nie. Sy is immers sat van mans wat dink vroue kan nie "mansboeke" skryf nie. En sy laat sommer in die algemeen nie met haar mors nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marilé Cloete is die skrywersnaam wat Alta Cloete gebruik wanneer sy haar hand aan 'n romanse waag. Alta woon in die Paarl en het betreklik laat in haar lewe voluit begin skryf. Nou is daar nie sprake van ophou nie. Skryf maak die leë nes (tot 'n mate) vol en hou depressie op 'n afstand. Skryf bring groot uitdagings, maar ook nuwe visie, nuwe energie, nuwe vriende en ongelooflike bevrediging.