3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Bobbi besoek die eiland Naxos enersyds om Tania se troue by te woon en andersyds om die held vir haar volgende storieboek uit te dink. Op die veerboot ontmoet sy vir Marko, wat reisgidse skryf en ongebonde die wêreld vol reis. Ook Bobbi wil niks van mans of trou weet nie. Die ideale kombinasie, dus. Saam verken hulle die eiland, maar hoekom vervaag hulle aspirasies om beroemde skrywers te word wanneer hulle onvergeetlike plekke besoek en weergalose sonsondergange saam bewonder? Wanneer hulle mekaar finaal groet en die eiland verlaat, besef albei dat hulle drome tweede viool speel waar dit die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.47MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Bobbi besoek die eiland Naxos enersyds om Tania se troue by te woon en andersyds om die held vir haar volgende storieboek uit te dink. Op die veerboot ontmoet sy vir Marko, wat reisgidse skryf en ongebonde die wêreld vol reis. Ook Bobbi wil niks van mans of trou weet nie. Die ideale kombinasie, dus. Saam verken hulle die eiland, maar hoekom vervaag hulle aspirasies om beroemde skrywers te word wanneer hulle onvergeetlike plekke besoek en weergalose sonsondergange saam bewonder? Wanneer hulle mekaar finaal groet en die eiland verlaat, besef albei dat hulle drome tweede viool speel waar dit die liefde aangaan. Maar gedane sake het geen keer nie ... of het dit tóg?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Cheryl Rogers woon iewers aan die Weskus saam met haar man en kinders. Skryf is vir haar die lekkerste werk in die wêreld en sy is dankbaar dat sy dit die meeste dae kan doen. Sy geniet dit om romanses te skryf, maar skryf ook soms stories en gediggies vir haar kinders. Sy is mal oor die Weskus se ooptes en die heerlike, onvoorspelbare weer. Haar gunstelingkos is lasagne, en sy sou graag vir Garfield wou oornooi vir ete.