3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Donderstorm jaag Beth by 'n boekwinkel in. Klim hierdie droomman met sy nogal stowwerige stewels toe nou oor haar waar sy sit en lees. En dis nie die laaste keer wat hulle mekaar sien nie. Daarna is dit 'n kwessie van halsoorkop. Maar sal 'n man regtig in haar as vrou belangstel? Vandag is sy nou wel 'n bekende forensiese rekenmeester en sy is mooi, maar op universiteit was sy, wel, oorgewig. Die gespot daaroor het nie in haar klere gaan sit nie. As hierdie man ook net met 'n weddenskap besig is, wat dan? Bowendien is daar 'n ander nagmerrie op die horison: Beth moet sy onderneming vir korrupsie ondersoek ...…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.92MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
'n Donderstorm jaag Beth by 'n boekwinkel in. Klim hierdie droomman met sy nogal stowwerige stewels toe nou oor haar waar sy sit en lees. En dis nie die laaste keer wat hulle mekaar sien nie. Daarna is dit 'n kwessie van halsoorkop. Maar sal 'n man regtig in haar as vrou belangstel? Vandag is sy nou wel 'n bekende forensiese rekenmeester en sy is mooi, maar op universiteit was sy, wel, oorgewig. Die gespot daaroor het nie in haar klere gaan sit nie. As hierdie man ook net met 'n weddenskap besig is, wat dan? Bowendien is daar 'n ander nagmerrie op die horison: Beth moet sy onderneming vir korrupsie ondersoek ...


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Skryf was nog altyd 'n deel van Madelie Human se lewe, maar sy het eers op vyftig ernstig begin skryf. 'n Vriendin het haar uitgedaag om fiksie te skryf, en romanse was die logiese keuse omdat dit haar gunstelinggenre is om te lees. In 2008 publiseer LAPA haar eerste Romanza en dit wen 'n Woordveertjie. Madelie is nou 'n gevestigde skrywer met meer as dertig Romanzas op haar kerfstok.