7,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

In Hartsgronde neem Trisa Hugo die leser op 'n reis na daardie plekke waar emosies nie net gevoel word nie, maar eg en rou resoneer - die plekke waar woorde uit 'n plek dieper as die hart kom. Hierdie keur van kortverhale, almal voorheen gepubliseer in versamelbundels, word nou vir die eerste keer in een bundel gepubliseer. Dit is 'n intieme versameling van verhale oor menswees, verlies, lewe en dood.
Met haar kenmerkende raak, helder styl, ontbloot Hugo die hartsgronde van gewone mense in buitengewone oomblikke.
Dit is stories wat die leser agtervolg. Hierdie versameling is bedoel vir
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.32MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
In Hartsgronde neem Trisa Hugo die leser op 'n reis na daardie plekke waar emosies nie net gevoel word nie, maar eg en rou resoneer - die plekke waar woorde uit 'n plek dieper as die hart kom. Hierdie keur van kortverhale, almal voorheen gepubliseer in versamelbundels, word nou vir die eerste keer in een bundel gepubliseer. Dit is 'n intieme versameling van verhale oor menswees, verlies, lewe en dood.

Met haar kenmerkende raak, helder styl, ontbloot Hugo die hartsgronde van gewone mense in buitengewone oomblikke.

Dit is stories wat die leser agtervolg. Hierdie versameling is bedoel vir wat al ooit liefgehad het, en gewonder het waar pyn eindig en menswees begin. In Hartsgronde gee Trisa Hugo stem aan daardie stil, diep ruimtes binne ons. DIt bring die leser die leser naby aan die hartsgronde van gewone mense, die oomblikke van insig, rou en vergifnis.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Trisa Hugo is ʼn skrywer, resensent en hipnoterapeut en leef bewustelik in harmonie met die mens en met die natuur. Met haar voete in die seesand en haar kop in die wolke, skryf sy stories oor gewone mense, soos syself kortverhale in verskeie publikasies en drie romans. Skrywersgesprekke, onderhoude word op 'n gereelde basis gedoen. Sy is passievol oor die menslike aard, boeke en tegnologie. Die see se energie hou haar kop skoon!