3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Vir 'n wynmaker soos Cara is dit sommer 'n helderblou dag wanneer iets goeds gebeur. En 'n heldergeel dag wanneer daar nou regtig iets wonderliks gebeur. Maar met haar vriendin se broer Henry in die omgewing kan die geelste dag vaal word. In al die jare sedert sy hom leer ken het, kon hulle mekaar nie verdra nie. Of dink hulle net so omdat hulle eintlik te veel van mekaar hou? Maar net toe dit begin lyk asof sake duideliker word, kom hy met 'n lys verskonings oor hoekom dit nie tussen hulle sal werk nie. En Cara het nou genoeg hiervan gehad. Laat hy net weer naby haar kom!

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.44MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Vir 'n wynmaker soos Cara is dit sommer 'n helderblou dag wanneer iets goeds gebeur. En 'n heldergeel dag wanneer daar nou regtig iets wonderliks gebeur. Maar met haar vriendin se broer Henry in die omgewing kan die geelste dag vaal word. In al die jare sedert sy hom leer ken het, kon hulle mekaar nie verdra nie. Of dink hulle net so omdat hulle eintlik te veel van mekaar hou? Maar net toe dit begin lyk asof sake duideliker word, kom hy met 'n lys verskonings oor hoekom dit nie tussen hulle sal werk nie. En Cara het nou genoeg hiervan gehad. Laat hy net weer naby haar kom!


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.