8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Andrea Basson se lewe verander onomkeerbaar toe sy met die ondenkbare gekonfronteer word. Ná dertien jaar van getroude lewe met Dewald, die liefde van haar lewe, ontdek sy hy is 'n rondloper. Sy maak kennis met die slinksheid van 'n Jesebel en gaan deur al die fases van 'n vrou wat owerspel eerstehands beleef ontkenning, verwerping, woede, wraak en intense hartseer. Die pad na herstel is lank, uitdagend en vol slaggate. Maar die storm staan nie stil nie en sy kom ook nie dieselfde mens anderkant uit nie. In die proses ontdek sy ook heling lê daarin om na ander in nood uit te reik. Egskeiding verwoes, maar die liefde maak heel.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.54MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Andrea Basson se lewe verander onomkeerbaar toe sy met die ondenkbare gekonfronteer word. Ná dertien jaar van getroude lewe met Dewald, die liefde van haar lewe, ontdek sy hy is 'n rondloper. Sy maak kennis met die slinksheid van 'n Jesebel en gaan deur al die fases van 'n vrou wat owerspel eerstehands beleef ontkenning, verwerping, woede, wraak en intense hartseer. Die pad na herstel is lank, uitdagend en vol slaggate. Maar die storm staan nie stil nie en sy kom ook nie dieselfde mens anderkant uit nie. In die proses ontdek sy ook heling lê daarin om na ander in nood uit te reik. Egskeiding verwoes, maar die liefde maak heel.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Anna Penzhorn is 'n gebore Vrystater wat die afgelope twintig jaar in die Bosveld bly. As jongste kind word sy alleen groot en leer gou die waarde van lees as ontvlugting. Nou lê die bevrediging van skryf vir haar daarin om haar lesers te laat ontvlug en telkens die liefde opnuut te laat ervaar. Sy beskou verhale waarin die liefde tussen man en vrou sentraal staan as ¿ positiewe en helende krag. Sy glo elke mens se lewe is ¿ storie en die ontmoeting tussen man en vrou die hoogtepunt. ¿ Skrywer is iemand wat na ander se stories luister, dit onthou en êrens kom al die stories bymekaar om in woorde op papier gestalte te kry. Anna Penzhorn is die skrywersnaam van doktor Anni Niewenhuis. Wanneer sy nie lees of skryf nie, luister sy na klassieke musiek en deel haar kennis met beginnerskrywers. Sy het ook verskeie skryfskole op eie stoom aangebied. Oor die jare het sy haar hand aan verskillende genres gewaag, onder meer artikels, kortverhale en sketse.