3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Nerita is so hard besig om vir ander mense pasmaats te soek dat sy haarself nie die luukse van 'n verhouding gun nie. Sy word nietemin lief vir Theuns, wat haar vrouwees koester en haar leer om weer te leef. Toe Armand vir die soveelste keer wil weet wie sy pa is en sy uitvind hy ken die man reeds, besef sy haar verlede het haar ingehaal. Ná die naweek saam met Theuns in die Kaap en Armand se gedrag in haar afwesigheid, voel dit vir Nerita of haar lewe 'n yslike fiasko is. Maar wanneer die jongmense hulle kwessies oplos, kan sy en Theuns uiteindelik ook na 'n toekoms saam met mekaar uitsien.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.29MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Nerita is so hard besig om vir ander mense pasmaats te soek dat sy haarself nie die luukse van 'n verhouding gun nie. Sy word nietemin lief vir Theuns, wat haar vrouwees koester en haar leer om weer te leef. Toe Armand vir die soveelste keer wil weet wie sy pa is en sy uitvind hy ken die man reeds, besef sy haar verlede het haar ingehaal. Ná die naweek saam met Theuns in die Kaap en Armand se gedrag in haar afwesigheid, voel dit vir Nerita of haar lewe 'n yslike fiasko is. Maar wanneer die jongmense hulle kwessies oplos, kan sy en Theuns uiteindelik ook na 'n toekoms saam met mekaar uitsien.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Rykie Roux woon naby Rayton saam met haar man en twee kinders. Voor die geboorte van haar kroos was sy redakteur van verskeie korporatiewe tydskrifte en het talle artikels en kortverhale vir bekende tydskrifte geskryf. Rykie geniet dit om haar man met 'n kwinkslag te laat lag, is dol op haar seun se ernstige, bruin oë as sy vir hom stories lees, haar dogter se hare as die son daarop val, bosveldvure, om mense dop te hou en veral om romantiese stories in moderne Afrikaans te skryf wat vroue nie kan neersit nie.