Sie sind bereits eingeloggt. Klicken Sie auf 2. tolino select Abo, um fortzufahren.
Bitte loggen Sie sich zunächst in Ihr Kundenkonto ein oder registrieren Sie sich bei bücher.de, um das eBook-Abo tolino select nutzen zu können.
DIE BOEK Pa is weg, en skielik moet ek 'n grootmens wees. Ek wil nie die man van die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie. Ek wil nie hê Mason moet eendag opdaag en vra "Waar is Pa?" nie. Ek wil teruggaan na twee jaar gelede - toe ek nog net Ethan was. Ethan met die cool broer en ôsim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in die agterplaas gedans het. Maar op Vrydagaand het die dood Pa kom haal. Hoe oorleef ek my eerste week sonder hom - en alles wat nou anders is? Hoe haal ek nou asem?¿¿¿¿¿¿¿ THE BOOK Dad is gone, and suddenly I have to be an adult. I don't want to be…mehr
DIE BOEK Pa is weg, en skielik moet ek 'n grootmens wees. Ek wil nie die man van die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie. Ek wil nie hê Mason moet eendag opdaag en vra "Waar is Pa?" nie. Ek wil teruggaan na twee jaar gelede - toe ek nog net Ethan was. Ethan met die cool broer en ôsim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in die agterplaas gedans het. Maar op Vrydagaand het die dood Pa kom haal. Hoe oorleef ek my eerste week sonder hom - en alles wat nou anders is? Hoe haal ek nou asem?¿¿¿¿¿¿¿ THE BOOK Dad is gone, and suddenly I have to be an adult. I don't want to be the man of the house. I don't want to hear Mom crying in the silence. I don't want Mason to show up one day and ask, "Where's Dad?" I want to go back to two years ago - when I was just Ethan. Ethan with the cool brother and awesome parents. Ethan whose parents danced in the backyard on Sunday afternoons. But on Friday night, death came for Dad. How do I survive my first week without him - and everything that's now different? How do I breathe now?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.
Die Herstellerinformationen sind derzeit nicht verfügbar.
Autorenporträt
DIE SKRYWER Cliffordene Norton is 'n skrywer, dromer, en trotse hondema (maar eintlik assistent) van Lola en Ramsey. In 2013 het sy 'n BA honneursgraad in joernalistiek aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus voltooi en haar professionele loopbaan by Volksblad begin. Daarna het vir ongeveer vyf jaar by LAPA Uitgewers gewerk. Deesdae is sy 'n vryskutskrywer. Haar skryfloopbaan het met 'n handgeskrewe liefdesverhaal as vyftienjarige begin. Nou het sy reeds twee jeugboeke geskryf en is daar meer as veertig kortverhale van haar wat op LitNet, in Kuier, Huisgenoot, en verskeie bundels verskyn het. THE AUTHOR Cliffordene Norton is a writer, dreamer, and proud dog mom (but actually assistant) to Lola and Ramsey. In 2013, she completed a BA Honours degree in Journalism at North-West University's Potchef-stroom campus and began her professional career at Volksblad. She then worked at LAPA Publishers for about five years. Nowadays, she is a freelance writer. Her writing career started with a handwritten love story at the age of fifteen. She has since written two books for teens, and more than forty of her short stories have appeared on LitNet, in Kuier, Huisgenoot, and various anthologies.
Es gelten unsere Allgemeinen Geschäftsbedingungen: www.buecher.de/agb
Impressum
www.buecher.de ist ein Internetauftritt der buecher.de internetstores GmbH
Geschäftsführung: Monica Sawhney | Roland Kölbl | Günter Hilger
Sitz der Gesellschaft: Batheyer Straße 115 - 117, 58099 Hagen
Postanschrift: Bürgermeister-Wegele-Str. 12, 86167 Augsburg
Amtsgericht Hagen HRB 13257
Steuernummer: 321/5800/1497
USt-IdNr: DE450055826