Wanneer Andi die groot scoop kry oor Jack Greeff, bekende musikant en celeb, dink sy nie twee keer nie. Dít is haar kaartjie op die eerste vlug Kaap toe, na die kantore van Sarie; dit is die groot storie waarvoor sy jare al wag. En boonop begin die sexy droom van 'n Luan ernstig met haar flankeer.
Hoe kan enigiets dan verkeerd gaan. . .?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.