3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lank vlug sy al van haar verlede weg. En Mika moet gedurig haar spore doodvee, opnuut begin. Toe Anna sterf, verloor sy nie net haar werk nie, maar ook haar blyplek. Die pos as fisioterapeut op die plaas aan die KwaZulu-Natalse noordkus is vir haar 'n uitkoms, tog ook effens van 'n penarie nou is sy daagliks aan Simon Sutherland blootgestel. En die man is hovaardig, sinies, sarkasties. Hoe breek sy deur sy skans? Hoe oortuig sy hom van haar betroubaarheid? Die man glo vas sy is 'n fortuinsoeker wat haar heil hier op die plaas kom soek het, dat sy minstens een van die broers in haar visier het.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.24MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Lank vlug sy al van haar verlede weg. En Mika moet gedurig haar spore doodvee, opnuut begin. Toe Anna sterf, verloor sy nie net haar werk nie, maar ook haar blyplek. Die pos as fisioterapeut op die plaas aan die KwaZulu-Natalse noordkus is vir haar 'n uitkoms, tog ook effens van 'n penarie nou is sy daagliks aan Simon Sutherland blootgestel. En die man is hovaardig, sinies, sarkasties. Hoe breek sy deur sy skans? Hoe oortuig sy hom van haar betroubaarheid? Die man glo vas sy is 'n fortuinsoeker wat haar heil hier op die plaas kom soek het, dat sy minstens een van die broers in haar visier het.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marietjie Welgens het grootgeword op Roodepoort die Laerskool Joshua Naude en die Hoërskool Roodepoort. Na skool het sy by die S A Polisie begin werk totdat sy getroud is.