Rudi Welthagen is terug in Suid-Afrika. Hy wil weer kontak maak met sy eerste liefde Isabel Krynauw. Dalk is daar nog 'n vlam tussen hulle. Maar alnbei is nou ouer, lyk anders en miskien was dit net 'n droom wat hy nagejaag het. Isa is teleurgesteld in haarself. Sy het gewig opgetel en sien amper nie kans om saam met haar kind op haar troufoto's te verskyn nie. Sy moet drinhend gewig verloor. En toe sy Rudi weer sien, wens sy dat sy vroeer begin het.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.