8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

JAN My Franse kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in 'n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieël die gemoed en inspirasie van wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 49.85MB
Produktbeschreibung
JAN My Franse kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in 'n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieël die gemoed en inspirasie van wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse met vleis en vis, tot by die maaltye wat sjefs na 'n lang werkdag in die warm kombuis geniet.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jan Hendrik van der Westhuizen was born in the northern part of South Africa and spent his childhood on the family farm. After matriculating, he completed an Advanced Diploma in Culinary Arts in Stellenbosch, specialising in pastry. He furthered his studies with a Bachelors degree in Applied Design and Photography, and worked for ELLE magazine in South Africa and Paris as a contributing food editor. Jan Hendrik also worked as a private chef on board a luxury yacht on the French Riviera, and is currently living in the South of France, where he runs his restaurant, JAN. His other book, also published by Struik Lifestyle, is JAN-A Breath of French Air.