3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Sy blou oë sal haar hipnotiseer ... Samuel de la Harpe is 'n befoeterde man, maar Elfie voel tog tot hom aangetrokke, al het sy gedink sy is immuun teen mans. Net toe sy dink daar is iets tussen hulle aan die ontwikkel, vertel sy toekomstige verloofde vir haar dat Samuel een van daardie mans is wat glo dis reg om 'n verhouding met twee vroue gelyktydig te hê. Hoe strook dié man, wat nie erg het aan liefde en omgee nie, met die Samuel wat saam met haar gekuier het, kos gemaak het en in haar hangmat gelê het? Deel van 'n man se harem sal sy nooit wees nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.27MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Sy blou oë sal haar hipnotiseer ... Samuel de la Harpe is 'n befoeterde man, maar Elfie voel tog tot hom aangetrokke, al het sy gedink sy is immuun teen mans. Net toe sy dink daar is iets tussen hulle aan die ontwikkel, vertel sy toekomstige verloofde vir haar dat Samuel een van daardie mans is wat glo dis reg om 'n verhouding met twee vroue gelyktydig te hê. Hoe strook dié man, wat nie erg het aan liefde en omgee nie, met die Samuel wat saam met haar gekuier het, kos gemaak het en in haar hangmat gelê het? Deel van 'n man se harem sal sy nooit wees nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Nerine le Roux woon in Pretoria saam met haar man en twee dogters. Hulle reis graag en deel 'n liefde vir geskiedenis en vreemde plekke. Sy is mal oor stories en mense. Sy glo liefde is 'n belangrike element in alle mense se lewe en wil graag 'n gelukkige einde vir elke storie hê. Humor is 'n belangrike deel van haar lewe, wat sy gelukkig met die res van haar gesin deel. Sy hou van stap en kuier en werk graag in haar tuin, maar as sy aan die skryf is, moet al hierdie dinge eers wag.