3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lienka en Rudolph Baxter se liefdesgeluk was intens, maar kortstondig. Daarvoor het sy ma gesorg. Die een met die sê op die dorp en die tjekboek in die hand. Nou, ná byna agt jaar, het Lienka as kunstenares van toenemende faam, vir haar en haar kind 'n lewe gebou. Danksy Franco Fratelli en mamma Francesca. Tot haar stiefpa sterf, sy gedwing word om terug te keer na Koorsboomlaagte, agterkom sy is sy erfgenaam en Rudolph uit die bloute opdaag. En nou, ná sewe jaar, 'n aandeel wil hê in die lewe van sy seun, wat dink sy pa is voor sy geboorte al oorlede.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.19MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Lienka en Rudolph Baxter se liefdesgeluk was intens, maar kortstondig. Daarvoor het sy ma gesorg. Die een met die sê op die dorp en die tjekboek in die hand. Nou, ná byna agt jaar, het Lienka as kunstenares van toenemende faam, vir haar en haar kind 'n lewe gebou. Danksy Franco Fratelli en mamma Francesca. Tot haar stiefpa sterf, sy gedwing word om terug te keer na Koorsboomlaagte, agterkom sy is sy erfgenaam en Rudolph uit die bloute opdaag. En nou, ná sewe jaar, 'n aandeel wil hê in die lewe van sy seun, wat dink sy pa is voor sy geboorte al oorlede.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dirna Ackermann is eggenoot, ma en 'n baie trotse ouma. Sy was lank bibliotekaris en het ná die draai van die eeu eers besluit om te begin skryf. Sedert haar tienerjare is sy versot op romanses. Dirna glo met haar hele hart aan die terapeutiese waarde van stories, en voel sy het in haar doel geslaag wanneer die leser die boek met 'n gevoel van welbehae kan neersit. Sy en haar man woon in Brackenfell.