3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is 'n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie. Tot Roland uit die niet verskyn en haar oupa hom aanstel in die pos waarop Milla haar oog het. Roland dink glad nie soos Milla oor kinders en professionaliteit nie. Maar teen die tyd wat Milla onder sy towerspel beland, dink hy reeds Milla is 'n hartelose vrou. En dit terwyl hy juis haar oë kom oopmaak het!

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.97MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is 'n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie. Tot Roland uit die niet verskyn en haar oupa hom aanstel in die pos waarop Milla haar oog het. Roland dink glad nie soos Milla oor kinders en professionaliteit nie. Maar teen die tyd wat Milla onder sy towerspel beland, dink hy reeds Milla is 'n hartelose vrou. En dit terwyl hy juis haar oë kom oopmaak het!


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dina Botha skryf al elf jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het ná jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaargeskraap om self te skryf.