9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Luna, 'n jong speurdersersant, moet die saak oplos van 'n meisie wie se lyk in 'n riviertjie gekry word. Maar wie is die meisie, met wie het sy kontak gehad en waar het sy vandaan gekom? Aanvanklik lyk dit nie of Luna eens hierop antwoorde gaan kry nie, tot 'n verwaarloosde meisietjie van haar afhanklik raak en haar onwetend op 'n spoor plaas. Dit bring egter net nuwe probleme. Luna raak bewus van 'n motorfietsryer wat net te dikwels agter haar op 'n openbare pad verskyn, later voor haar woonplek, en hy probeer nie juis onopsigtelik wees nie. Die dwelmwêreld wat voor haar oopmaak, is ook nie…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.4MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Luna, 'n jong speurdersersant, moet die saak oplos van 'n meisie wie se lyk in 'n riviertjie gekry word. Maar wie is die meisie, met wie het sy kontak gehad en waar het sy vandaan gekom? Aanvanklik lyk dit nie of Luna eens hierop antwoorde gaan kry nie, tot 'n verwaarloosde meisietjie van haar afhanklik raak en haar onwetend op 'n spoor plaas. Dit bring egter net nuwe probleme. Luna raak bewus van 'n motorfietsryer wat net te dikwels agter haar op 'n openbare pad verskyn, later voor haar woonplek, en hy probeer nie juis onopsigtelik wees nie. Die dwelmwêreld wat voor haar oopmaak, is ook nie 'n verwikkeling waarop sy gereken het nie. Luna word terselfdertyd gekonfronteer met kennis uit haar persoonlike verlede wat al net 'n vae herinnering geword het. Is luitenant Johan Botha wie sy dink hy is?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Afgetree uit die onderwys, en werksaam as toergids en gastehuiseienaar, konsentreer Jeanette Stals op haar skryfwerk. Omdat sy graag misdaadfiksie lees, begin sy haar toespits op die spanningsgenre. Haar eerste boek in die reeks met Luna Joubert as hoofkarakter, Katoog, verskyn in 2016. Sedertdien skryf sy ook romanses en historiese fiksie en raak sodoende gewild onder 'n diverse verskeidenhed lesers.