9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Katriena, vertel! bevat 'n keur uit die drie Katriena-bundels mét die bonus van 'n handvol splinternuwe verhale. Met Katriena het Riana Scheepers 'n onvergeetlike karakter geskep. Katriena het 'n ruim hart vol deernis met die wêreld: vir bergies en weduvroue en vroue wat alleen die wêreld moet aandurf, maar veral vir die mêrrem van die halwe huis en haar twee onhebbelike seunskinders. Met haar onblusbare vermoë om stories te vertel, pluk Katriena die lewe se skeefkante reg; of dit nou is om te vertel van die man wat 'n Namakwalandse plaas, onder 'n skuilnaam, geërf het, of van die genade wat uit 'n leivoor kan kom.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.61MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Katriena, vertel! bevat 'n keur uit die drie Katriena-bundels mét die bonus van 'n handvol splinternuwe verhale. Met Katriena het Riana Scheepers 'n onvergeetlike karakter geskep. Katriena het 'n ruim hart vol deernis met die wêreld: vir bergies en weduvroue en vroue wat alleen die wêreld moet aandurf, maar veral vir die mêrrem van die halwe huis en haar twee onhebbelike seunskinders. Met haar onblusbare vermoë om stories te vertel, pluk Katriena die lewe se skeefkante reg; of dit nou is om te vertel van die man wat 'n Namakwalandse plaas, onder 'n skuilnaam, geërf het, of van die genade wat uit 'n leivoor kan kom.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Riana Scheepers het verskeie topverkopers op haar naam in Suid-Afrika en ¿ gevestigde profiel as koerant- en tydskrifrubriekskrywer. Riana se werk word deur ¿ wye verskeidenheid lesers geniet en waardeer.