4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Verken die wonderlike wêreld van Suider-Afrika se spinnekoppe - hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie verken die wêreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet 'n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as 'n mier vermon is . . . en meer as vyftig ander - van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 124.68MB
Produktbeschreibung
Verken die wonderlike wêreld van Suider-Afrika se spinnekoppe - hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie verken die wêreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet 'n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as 'n mier vermon is . . . en meer as vyftig ander - van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en goed-gekamoufleerde Basspinnekop. Verkoopspunte: Derde titel in 'n gewilde kinderboekreeks. Dek meer as 50 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante spinnekopgroepe. Prettige ontwerp met skerp nabyskote van spinnekoppe in aksie. Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Gesogte pryspunt.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Rudi Steenkamp is die voorsitter van die Spider Club of Southern Africa. Hy is 'n spinnekopliefhebber en makrofotograaf wat graag mense oor die interessante gewoontes van spinnekoppe leer.