6,49 €
6,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
6,49 €
6,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
6,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Met een van die land se grootse kontrakte in haar sak, loop Danté Bruwer haar vas in Henning Pretorius. Henning. Die man wat loshande die prys vir haar gebroke hart wen, was indirek die rede vir haar besigheidsukses. Haar eie besigheid. Binnenshuise ontwerper. Talentvol. Onafhanklink. Suksesvol. Dit is wie en wat sy is.
Die een man wat sy geglo het sy nooit weer sal sien of van hoor nie, staan onverwags reg voor haar. Te laat vind sy uit haar nuwe kontrak is by Henning se wêreldbekende maatskappy. Haar beste vriendin, Sunette - Henning se niggie - het met 'n rede die inligting verswyg. Die
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4.02MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Met een van die land se grootse kontrakte in haar sak, loop Danté Bruwer haar vas in Henning Pretorius. Henning. Die man wat loshande die prys vir haar gebroke hart wen, was indirek die rede vir haar besigheidsukses. Haar eie besigheid. Binnenshuise ontwerper. Talentvol. Onafhanklink. Suksesvol. Dit is wie en wat sy is.

Die een man wat sy geglo het sy nooit weer sal sien of van hoor nie, staan onverwags reg voor haar. Te laat vind sy uit haar nuwe kontrak is by Henning se wêreldbekende maatskappy. Haar beste vriendin, Sunette - Henning se niggie - het met 'n rede die inligting verswyg. Die feit dat ProCon Internasionaal Henning se eie is, maak sake ingewikkeld. Danté se besigheid is vir haar alles. Om net handdoek in te gooi oor 'n man was nog nooit haar idee van 'n oplossing nie.

Vonke spat tussen hulle. Henning is 'n verlammend aantreklike man. Die onvolwasse student het plek gemaak vir 'n volwasse man. Gefokus. Gedetermineerd. Suksesvol. Sjarmant. Meneer Perfek. Die aantrekkingskrag wat al vir jare tussen hulle lê, raak sterker met elke gevegsessie. Danté besef te laat die ongekende irritasie wat al vir jare tussen hulle bestaan, is veel meer as net dit.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.