3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Sabella leef in afsondering op haar plaas, waar sy haar navorsing oor bedreigde aasvoëls voltooi. Dit is hoe sy dit wil hou. Tot 'n filmspan haar lewe betree, en die regisseur haar sekerhede skud. Sy beveg hom, sy film en veral haar gevoelens vir hom. Bowendien het hierdie man 'n model aan sy sy. En veral, hy is ten volle bewus van die omstredenheid waarin haar man 'n jaar gelede teen die hoë kranse af na sy dood gestort het en waaroor die vinger na haar gewys word ... Maar wanneer die nag oor haar plaas daal, is dit hierdie man wat van nêrens af gekom het, wat haar in stormagtige drome teister.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.34MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Sabella leef in afsondering op haar plaas, waar sy haar navorsing oor bedreigde aasvoëls voltooi. Dit is hoe sy dit wil hou. Tot 'n filmspan haar lewe betree, en die regisseur haar sekerhede skud. Sy beveg hom, sy film en veral haar gevoelens vir hom. Bowendien het hierdie man 'n model aan sy sy. En veral, hy is ten volle bewus van die omstredenheid waarin haar man 'n jaar gelede teen die hoë kranse af na sy dood gestort het en waaroor die vinger na haar gewys word ... Maar wanneer die nag oor haar plaas daal, is dit hierdie man wat van nêrens af gekom het, wat haar in stormagtige drome teister.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Serena Steyn is versot op lees en verslind alle boeke wat oor haar pad kom. Sy hou veral van 'n goeie liefdesverhaal, en lees graag ook speurverhale en boeke oor die natuur. Sy en haar man is lief vir die see en die Bosveld. Hulle bly al 'n geruime tyd in die Oos-Rand waar sy op verskeie vlakke betrokke is in die gemeenskap en ook haar passie vir mense uitleef. Albei is lief vir diere en kyk graag sport, veral rugby en gholf, en natuurprogramme. Serena skryf reeds van jongs af en gee ook leiding aan ontluikende skrywers. Haar gunsteling-inkopieplekke is boekwinkels, skryfbehoeftewinkels en kwekerye.