4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

DIE BOEK Hierdie boek sal vir kinders 'n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis - wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin - word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun. Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van 'n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe! THE BOOK This book will provide children with a comprehensive yet easy-to-read history of the development of the Afrikaans language. The language's long history - which…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 5.84MB
Produktbeschreibung
DIE BOEK Hierdie boek sal vir kinders 'n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis - wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin - word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun. Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van 'n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe! THE BOOK This book will provide children with a comprehensive yet easy-to-read history of the development of the Afrikaans language. The language's long history - which began 2 000 years before the arrival of the VOC at the southern tip of Africa - is carefully traced and supported by thorough research. The book is divided into six chapters, each told through a story. This history will come alive for children!


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWER Dr. Ronel van Oort is 'n pas afgetrede dosent aan die Noordwes-Universiteit se Fakulteit Opvoedkunde. Sy het aanvanklik haar loopbaan as onderwyser begin. Ronel se navorsing fokus op die inklusiewe ontwikkelingsgeskiedenis van Afrikaans. Sy is passievol oor die aanleer van Afrikaans vir 'n verskeidenheid leerders en was al betrokke by verskeie instansies wat ondersteuning in Afrikaans se aanleer bied. THE AUTHOR Dr. Ronel van Oort is a recently retired lecturer from the Faculty of Education at North-West University. She initially began her career as a teacher. Ronel's research focuses on the inclusive developmental history of Afrikaans. She is passionate about teaching Afrikaans to a variety of learners and has been involved with various institutions that provide support for learning Afrikaans.