4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lea wil nie meer skool toe gaan nie want dit is deesdae nie vir haar lekker nie. Daar is 'n kwaai tweeling, Miems en Elsie, wat lelike dinge vir haar sê by die skool en die meisies vat haar kos wanneer dit pouse is. Op 'n dag verloor Miems haar gunstelingpop se haarlint en voel baie hartseer daaroor. Maar Lea maak 'n slim plan om vir Miems te help en sy en die tweeling word vriende! Lea en die boelies bespreek die sensitiewe tema van boeliegedrag, veral by skole, en is gebaseer op die skrywer se baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.Lea en die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 96.95MB
Produktbeschreibung
Lea wil nie meer skool toe gaan nie want dit is deesdae nie vir haar lekker nie. Daar is 'n kwaai tweeling, Miems en Elsie, wat lelike dinge vir haar sê by die skool en die meisies vat haar kos wanneer dit pouse is. Op 'n dag verloor Miems haar gunstelingpop se haarlint en voel baie hartseer daaroor. Maar Lea maak 'n slim plan om vir Miems te help en sy en die tweeling word vriende! Lea en die boelies bespreek die sensitiewe tema van boeliegedrag, veral by skole, en is gebaseer op die skrywer se baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.Lea en die boelies is gebaseer op die suksesvolle Ben-reeks deur Zuléka Smit met soortgelyke temas wat by dogtertjies aanklank sal vind. Dit is die tweede boek in die gewilde Lea-reeks. Johann Strauss se bekoorlike illustrasies versier die bladsye en maak hierdie boek ekstra spesiaal en vol lewe vir die jongspan.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Zuléka Smit is a teacher and motivational speaker with a love for life and a passion for young people and writing. Born in Kroonstad but completing her matric at High School Albertina, Zuléka attained her B.Ed Education degree (cum laude) from the Cape Peninsula University of Technology's Wellington Campus. She began her career at Paarl Boys' Primary School where, for the past fifteen years, she has committed her life to preparing children for life and laying strong foundations in their lives. She is also currently a dorm parent at a high school where she continues to practice her passion for education and the upliftment of young people. Zuléka is married to Johan and devoted to her family. They have two beautiful kids, Karli and Heini. Johann Strauss is an expert when it comes to illustrations for children's books. This talented illustrator illustrated all the books in the Ben- and Lea-series.