4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind. Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip. Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea; wat net soos haar boetie Ben; ook nou moet skool toe gaan. Lea hou so min van skool dat haar magie sommer pyn. Niemand by die skool wil met haar speel nie. Juffrou kondig 'n kunswedstryd aan ... miskien is daar ander maatjies wat ook soos Lea hou van teken? Zuléka Smit se…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 58.91MB
Produktbeschreibung
Lea gaan skool toe is gebaseer op die suksesvolle Ben gaan skool toe boek en Ben-reeks deur Zuléka Smit wat by dogtertjies aanklank sal vind. Hierdie lieflike boeke word geïllustreer deur Johann Strauss en Lea sal sommer dadelik in almal se harte inkruip. Hierdie is die eerste boek in die nuwe Lea-reeks en fokus op Lea; wat net soos haar boetie Ben; ook nou moet skool toe gaan. Lea hou so min van skool dat haar magie sommer pyn. Niemand by die skool wil met haar speel nie. Juffrou kondig 'n kunswedstryd aan ... miskien is daar ander maatjies wat ook soos Lea hou van teken? Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Zuléka Smit is 'n lief-vir-die-lewe kindertuin-onderwyseres en motiveringspreker met 'n passie vir jongmense en skryf. Gebore in Kroonstad; maar geswore Bolander wat haar matriek aan die Hoërskool Albertinia voltooi het; het Zuléka ná skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan by Klein Boishaai in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 jaar haar lewe daaraan wy om klein mensies voor te berei vir die lewe en 'n stewig fondasie te lê in hul lewens. Sy is tans voltyds koshuismoeder by 'n hoërskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuléka is getroud met Johan. Hulle het twee kinders; Karli en Heini. Sy is die skrywer van Ben gaan skool toe (2022); Ben en die groot toets (2023) en Ben en die boelies (2024).