11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- endrieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture. Titels beskikbaar in Vlak 2 boekpak: Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 118.77MB
Produktbeschreibung
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- endrieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture. Titels beskikbaar in Vlak 2 boekpak: Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 4: Tippie en die leer (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 5: Tippie en die uil (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 6: Tippie se neus jeuk (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 7: Tippie en die mier (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 8: Tippie se kous (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2) 9: Tippie soek 'n boek (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai (Skooluitgawe)


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES /LEARN TO READ-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.