11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat,maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou. Titels beskikbaar in Vlak 3: Leer my lees (Vlak3) 1: Tippie loop in die reën (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 3: Tippie ry fiets (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 4: Tippie gaan see…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 118.37MB
Produktbeschreibung
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat,maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou. Titels beskikbaar in Vlak 3: Leer my lees (Vlak3) 1: Tippie loop in die reën (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 3: Tippie ry fiets (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 4: Tippie gaan see toe (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 5: Tippie kuier op die plaas (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 6: Tippie ry met die trein (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 7: Tippie plant groente (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3) 9: Tippie plant 'n boom (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak3)10: Tippie kry twee vissies (Skooluitgawe)


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES /LEARN TO READ-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder