1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 15.07.25
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 15.07.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 15.07.25
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 15.07.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln

Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir dir den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
  • Format: ePub

DIE BOEKE Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue. Titels in Vlak 4 Boeke 11-20: LML (Vlak4)11: Tippie en die muishond (SKL) LML (Vlak4)12: Tippie se wens (SKL) LML (Vlak4)13: Tippie beplan 'n…mehr

Produktbeschreibung
DIE BOEKE Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue. Titels in Vlak 4 Boeke 11-20: LML (Vlak4)11: Tippie en die muishond (SKL) LML (Vlak4)12: Tippie se wens (SKL) LML (Vlak4)13: Tippie beplan 'n partytjie (SKL) LML (Vlak4)14: Tippie maak musiek (SKL) LML (Vlak4)15: Tippie skep 'n kruietuin (SKL) LML (Vlak4)16: Tippie dra 'n ruimtepak (SKL) LML (Vlak4)17: Tippie leer oor kleur (SKL) LML (Vlak4)18: Tippie moet opruim (SKL) LML (Vlak4)19: Tippie maak 'n plan (SKL) LML (Vlak4)20: Tippie besigtig wild (SKL)


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.