1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboekewat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue. Titels beskikbaar in Vlak 4: Leer my lees (Vlak4) 1: Tippie se nuwe maat (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 2: Tippie by die dieretuin (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 3: Tippie gaan leeupark toe (Skooluitgawe)) Leer my lees (Vlak4) 4:…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 15.1MB
Produktbeschreibung
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboekewat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue. Titels beskikbaar in Vlak 4: Leer my lees (Vlak4) 1: Tippie se nuwe maat (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 2: Tippie by die dieretuin (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 3: Tippie gaan leeupark toe (Skooluitgawe)) Leer my lees (Vlak4) 4: Tippie gaan lughawe toe (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 5: Tippie maak pizza (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 6: Tippie se sywurms (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 7: Tippie soek insekte (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 8: Tippie vang vis (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4) 9: Tippie verjaar (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak4)10: Tippie gaan ysskaats (Skooluitgawe)


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES / LEARN TO READ-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.