1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

DIE BOEKE Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees. Titels in Vlak 5: LML (Vlak5)11: Tippie gaan kamp (Skooluitgawe) LML (Vlak5)12: Tippie speel kleilat (Skooluitgawe) LML (Vlak5)13: Tippie…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.64MB
Produktbeschreibung
DIE BOEKE Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees. Titels in Vlak 5: LML (Vlak5)11: Tippie gaan kamp (Skooluitgawe) LML (Vlak5)12: Tippie speel kleilat (Skooluitgawe) LML (Vlak5)13: Tippie word 'n held (Skooluitgawe) LML (Vlak5)14: Tippie kry nuwe toks (Skooluitgawe) LML (Vlak5)15: Tippie leer brei (Skooluitgawe) LML (Vlak5)16: Tippie maak 'n grap (Skooluitgawe) LML (Vlak5)17: Tippie en die verlore beursie (Skooluitgawe) LML (Vlak5)18: Tippie gaan fliek (Skooluitgawe) LML (Vlak5)19: Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe) LML (Vlak5)20: Tippie se droom (Skooluitgawe)


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES / LEARN TO READ-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Hy het ook al 'n rits ATKV-Woord-veertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Dié boek ontvang ook 'n ATKV-Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepers-prys vir jeuglektuur (2022) bekroon.