1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
1,99 €
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
1,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Titels in die Vlak R -reeks: Leer my lees (Vlak R) 1: Ek is Tippie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 2: Tippie en die padda (Skooluitgawe) Leer my…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 13.14MB
Produktbeschreibung
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Titels in die Vlak R -reeks: Leer my lees (Vlak R) 1: Ek is Tippie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 2: Tippie en die padda (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 3: Tippie, Buks en Frikkie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 4: Tippie spring (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 5: Tippie soek sy beer (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 6: Tippie hou van pizza (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 7: Tippie wil gaan (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 8: Kyk Tippie! (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 9: Tippie lyk snaaks (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 10: Tippie help vir Frikkie (Skooluitgawe)


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES / LEARN TO READ-reeks 'n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.