2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Liham Vermaak, 'n suksesvolle entrepreneur, se streng reëls en koue houding keer dat 'n vrou deel word van sy lewe. Tot Landrie in sy lewe instap. Landrie wil die wêreld gaan sien en nie gering geskat word as 'n ernstige besigheidsvrou nie. Al maak Liham dit hoe moeilik, gaan sy haar nie laat afgeskrik nie. Maar haar behoefte om hom te leer liefkry word groter as haar droom om die sakewêreld te verower. Gaan hulle 'n plek in mekaar se harte kan vind?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.6MB
Produktbeschreibung
Liham Vermaak, 'n suksesvolle entrepreneur, se streng reëls en koue houding keer dat 'n vrou deel word van sy lewe. Tot Landrie in sy lewe instap. Landrie wil die wêreld gaan sien en nie gering geskat word as 'n ernstige besigheidsvrou nie. Al maak Liham dit hoe moeilik, gaan sy haar nie laat afgeskrik nie. Maar haar behoefte om hom te leer liefkry word groter as haar droom om die sakewêreld te verower. Gaan hulle 'n plek in mekaar se harte kan vind?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Louise van der Merwe is al van tienerdae af 'n dromer met haar neus in 'n boek. Louise is met haar eie held getroud en steeds dolgelukkig na drie woelige kinders. Sy is dol oor liefdesverhale want sy is 'n opperste romantikus. Liefde is mooi en lekker en raak nooit oud nie! Liefde gee ons ook hoop in 'n donker onregverdige wêreld en al kan sy vir net een persoon ontvlugting bied deur een van haar boeke dan sal sy met 'n tevrede hart kan heengaan.