9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Legkaart van jou gesig bied 'n inleiding tot fisionomie ('n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto's wat dit maklik maak om nie net die leser eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van familie, vriende, kollegas en kliënte. Dit is 'n praktiese gids. Die leser sal byvoorbeeld leer hoe om 'n kliënt se vertroue te wen, of waarom 'n kind so rebels kan wees. Uiteindelik leer die leser ook veel van haar- of homself ken.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 9.22MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Legkaart van jou gesig bied 'n inleiding tot fisionomie ('n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto's wat dit maklik maak om nie net die leser eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van familie, vriende, kollegas en kliënte. Dit is 'n praktiese gids. Die leser sal byvoorbeeld leer hoe om 'n kliënt se vertroue te wen, of waarom 'n kind so rebels kan wees. Uiteindelik leer die leser ook veel van haar- of homself ken.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marthie Maré is van die eerste voltydse praktiserende fisionome in Suid-Afrika met reeds meer as sewe jaar ervaring. Sy het in haar beroepslewe meestal met mense gewerk en vorige diens in die vermaaklikheid-, gasvryheid-, verkope en bemarkings velde het haar laat besef dat effektiewe kommunikasie van kardinale belang is om goeie verhoudings te smee. Sy deel vandag haar kennis van Fisionomie deur persoonlike- sowel as besigheids konsultasies, korporatiewe aanbiedings, spanbousessies en opleiding. Sy het persoonlikheidsprofiele van talle Suid-Afrikaanse vermaaklikheidskunstenaars en ander beroemdes saamgestel en het bekendheid verwerf deur TV- en radio-onderhoude en verskeie koerant- en tydskrifartikels.