8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Dirna Ackermann het al meer as 12 boeke geskryf. Lentelied is 'n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses. Vrydagmeisie Platsak land Chiara, enigste kind van 'n stinkryk pa, op 'n Klein-Karoo-wildreservaat. Self aangestel en incognito. Want sy moet dringend geld verdien. Die eienaar van die wildplaas is Darian O'Connor, haar amperverloofde se stiefouboet. Patriarg van die familie. Die een wat sê spring en almal vra hoe hoog. Wederomliefde Sianka het skaars haar voete op Bosbaai gesit, of haar lewe word op sy kop gekeer. Nie net die ingewikkelde familievete nie, maar veral Hugo Durandt…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.62MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Dirna Ackermann het al meer as 12 boeke geskryf. Lentelied is 'n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses. Vrydagmeisie Platsak land Chiara, enigste kind van 'n stinkryk pa, op 'n Klein-Karoo-wildreservaat. Self aangestel en incognito. Want sy moet dringend geld verdien. Die eienaar van die wildplaas is Darian O'Connor, haar amperverloofde se stiefouboet. Patriarg van die familie. Die een wat sê spring en almal vra hoe hoog. Wederomliefde Sianka het skaars haar voete op Bosbaai gesit, of haar lewe word op sy kop gekeer. Nie net die ingewikkelde familievete nie, maar veral Hugo Durandt kalwe aan haar netjies beplande bestaan. Alles wat sy tot dusver geglo het, tuimel ineen. Gou besef sy sy's lankal nie meer in beheer nie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dirna Ackermann is eggenoot, ma en 'n baie trotse ouma. Sy was lank bibliotekaris en het ná die draai van die eeu eers besluit om te begin skryf. Sedert haar tienerjare is sy versot op romanses. Dirna glo met haar hele hart aan die terapeutiese waarde van stories, en voel sy het in haar doel geslaag wanneer die leser die boek met 'n gevoel van welbehae kan neersit. Sy en haar man woon in Brackenfell.