7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Lewensgids vir vroue, Aletté-Johanni se nuwe boek, is geskryf vanuit 'n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by vroue van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord sê oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in vroue se daaglikse lewens. Aletté-Johanni gesels met die leser soos 'n goeie, wyse vriendin. Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat vroue se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van vrouwees aan. Van die onderwerpe…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.47MB
Produktbeschreibung
Lewensgids vir vroue, Aletté-Johanni se nuwe boek, is geskryf vanuit 'n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by vroue van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord sê oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in vroue se daaglikse lewens. Aletté-Johanni gesels met die leser soos 'n goeie, wyse vriendin. Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat vroue se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van vrouwees aan. Van die onderwerpe wat bespreek word is 'Hoe om die beste JY te wees', 'Hoe om 'n goeie vriendin te wees', 'Hoe om 'n goeie jong student te wees', 'Hoe om die beste vrou te wees', 'Hoe om die beste ma te wees vir babas/kleuters/laerskool kinders/tieners', 'Hoe om sosiale media te benader', 'Hoe om finansies te hanteer as individu/getroud/gesin' en vele meer.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Aletté-Johanni Winckler is 'n sakevrou, entrepreneur, skrywer en moeder van vier. Sy is ook die eggenoot van Heinz Winckler die bekende sanger en kerkleier van LoveKey gemeente in die Wes-Kaap. Aletté-Johanni het in joernalistiek gegradueer en het aanvanklik in korporatiewe sake gewerk. Sy het later die vermaaklikheidswêreld betree as 'n beeldkonsultant en modestilis, waarna sy bekendheid verwerf het as TV-aanbieder en motiveringspreker. Aletté-Johanni is ook 'n gewilde skrywer wat al selfhelp boeke, oordenkings vir vroue, 'n kinderboek reeks wat internasionale bekendheid verwerf het, asook 'n huweliksboek saam met haar man, Heinz, geskryf het.