2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat 'n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van 'n oud-Springbok en het self ookop die veld gedraf. Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar 'n ondeurdagte keuse dryf 'n wig tussen hulle. Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met 'n doelskop verower?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.53MB
Produktbeschreibung
Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat 'n vrou sy seun se rugbyspan afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van 'n oud-Springbok en het self ookop die veld gedraf. Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar 'n ondeurdagte keuse dryf 'n wig tussen hulle. Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal wegstoot of gaan sy haar held se hart met 'n doelskop verower?


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Felicia Snyman is 'n prokureur en mediator met 'n liefde vir lees. Haar groot droom is bewaarheid toe haar eerste Romanza, 'n Duisend keer ja in 2016 gepubliseer is. Sy vind inspirasie vir haar skryfwerk in haar beroep en gesprekke met haar hartsmense. Sy is ook 'n kinderboekskrywer en geniet die avonture. Sy, haar man, kinders en Boston Terriër woon in Vanderbijlpark, vir ewig gelukkig saam.