3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur 'n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy't allermins hierheen gekom op soek na 'n man - sy't immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is 'n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie 'n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Dié het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart…mehr

Produktbeschreibung
Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur 'n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy't allermins hierheen gekom op soek na 'n man - sy't immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is 'n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie 'n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Dié het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie . . .

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.