8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Liefdespalet: twee van Dirna Ackermann se gewildste romanses in een bundel. Onwaarskynlike minnaar Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir Bianca. En nou is hy terug ... met 'n beeldskone verloofde. Hierdie Henk krap haar om soos geen ander man nog ooit kon regkry nie. Onvervulde passie Op Swakopmund word die ooreiste operadiva Anshua du Pré weer Ansa du Preez. Maar haar vrede is daarmee heen toe sy agterkom haar huisbaas is 'n fotojoernalis. Want sy haat die pers.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.58MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Liefdespalet: twee van Dirna Ackermann se gewildste romanses in een bundel. Onwaarskynlike minnaar Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir Bianca. En nou is hy terug ... met 'n beeldskone verloofde. Hierdie Henk krap haar om soos geen ander man nog ooit kon regkry nie. Onvervulde passie Op Swakopmund word die ooreiste operadiva Anshua du Pré weer Ansa du Preez. Maar haar vrede is daarmee heen toe sy agterkom haar huisbaas is 'n fotojoernalis. Want sy haat die pers.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dirna Ackermann is eggenoot, ma en 'n baie trotse ouma. Sy was lank bibliotekaris en het ná die draai van die eeu eers besluit om te begin skryf. Sedert haar tienerjare is sy versot op romanses. Dirna glo met haar hele hart aan die terapeutiese waarde van stories, en voel sy het in haar doel geslaag wanneer die leser die boek met 'n gevoel van welbehae kan neersit. Sy en haar man woon in Brackenfell.